Jimmy, die klein hasie, eet graag lekkers. Hy sluip in die kombuis in en kry 'n sak lekkers wat in die kas weggesteek is. Wat gebeur net nadat Jimmy opklim om die lekker by te kom? Jy sal uitvind wanneer jy hierdie geïllustreerde kinderboek lees. Van daardie dag af begin hy gesonde eetgewoontes ontwikkel en eet hy selfs graag sy vrugte en groente.
Verlag:
KidKiddos Books
Veröffentlicht:
2023
Druckseiten:
ca. 3
Sprache:
Afrikaans
Medientyp:
eBook
Ähnliche Titel wie „Ek eet graag vrugte en groente“
Wir verwenden Cookies, um Inhalte zu personalisieren, Funktionen für soziale Medien anbieten zu können und die Zugriffe auf unsere Website zu analysieren. Details ansehen.